Dag 1: Skryf die Getalname van die volgende:
250: twee honderd en vyftig
264: twee honderd – vier – en sestig
269: _________________________________________________________
271: _________________________________________________________
275: _________________________________________________________
282: _________________________________________________________
283: _________________________________________________________
290: _________________________________________________________
301: _________________________________________________________
Skryf die getalsimbole van die volgende:
Twee honderd – vyf – en vyftig = ____________
Twee honderd – sewe – en tagtig = ___________
Drie honderd – en – elf = ___________
Drie honderd – een – en – twintig = ____________
Drie honderd – vier – en – dertig = ____________
Skryf die plekwaarde van die volgende:
132 = 1 honderde + 3 tiene + 2 ene
149 = _____________________________________________
166 = _____________________________________________
178 = _____________________________________________
196 = _____________________________________________
Dag 2: Kom ons tel in 2
Skryf die waarde van die onderstreepte getal:
Onderstreep die grootste getal:
36 33 63
100 120 110
87 78 98
224 242 234
Onderstreep die kleinste getal:
45 54 64
96 69 87
135 153 125
250 251 215
Dag 3: Skei die volgende getalle
196 = 100 + 90 + 6 203 = 200 + 0 + 3
225 = 250 =
287 = 311 =
346 = 377 =
Optel en Aftrek
Vermenigvuldig:
Dag 4: Voltooi die volgende patrone
199; 198; _______; _______; 195; ______; ______; _______; 191.
210; 220; ______; ______; _______; 260; _______; _______; 290; ______.
340; 336; ______; ______; _______; 320; _______; 312; ________; 304.
350; 355; _______; _______; _______; 375; ________; ________; 390; _____; 400.
Skryf die naam van die 2D vorms:
Verdubbel en Halveer:
Dag 5: Voltooi die volgende:
Datahantering
Die piktogram hieronder wys hoe kinders in graad 3 skool toe kom.
SLEUTEL: = 2 Kinders
Gebruik die informasie om die vrae te beantwoord.
- Hoeveel kinders reis per motor? ____________________
- Hoeveel kinders stap skool toe? ____________________
- Hoeveel kinders is daar altesaam in graad 3? ______________________
- Hoeveel kinders ry met ‘n fiets skool toe? ___________
- Hoeveel kinders reis per bus? __________________